Suidheuwels
From Wikipedia, the free encyclopedia
Suidheuwels (Engels: South Hills) is 'n mindergegoede voorstad in die suide van Johannesburg, sowat 8 km suidoos van die stadsaal.
Kitsfeite Suidheuwels South Hills, Land ...
Suidheuwels South Hills | |
---|---|
Koördinate: 26°14′56″S 28°4′44″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,20 km2 (0,46 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 8 715 |
• Digtheid | 7 263/km2 (18 810/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 33.4% |
• Indiërs/Asiërs | 3.0% |
• Bruin mense | 12.1% |
• Swart mense | 51.0% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 31.4% |
• Engels | 24.9% |
• Zoeloe | 13.5% |
• Xhosa | 7.2% |
• Ander | 23.0% |
Skakelkode | 011 |
Sluit
Dit word begrens deur, kloksgewys vanaf die noorde, Moffat View, Unigray, Steeledale, Welfare Park en Klipriviersberg Estate-kleinhoewes. In die noorde skei Suidelike Klipriviersbergweg Suidheuwels van Moffat View en Unigray, terwyl Linroystraat die oostelike grens met Steeledale vorm.