Netwerk24
From Wikipedia, the free encyclopedia
Netwerk24 is 'n Afrikaanse subskripsienuuswebwerf.[1] Die hoofredakteur is Jo van Eeden.[1] Netwerk24 publiseer beriggewing van Beeld, Die Burger en Volksblad.[1]. Netwerk24 is die opvolger van Nuus24 wat in 2013 gestaak is.
Netwerk24 | |
---|---|
Tipe webblad | Nuus |
Taal(e) | Afrikaans |
Registrasie | Vereis |
Eienaar | Media24 |
Huidige status | Aktief |
URL | www.netwerk24.com |