R33 (Suid-Afrika)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R33 is ’n lang provinsiale roete in Suid-Afrika wat Pietermaritzburg met Lephalale verbind via Greytown, Paulpietersburg, Carolina, Belfast en Vaalwater.[1]
Kitsfeite Provinsiale roete R33, Roete-inligting ...
Provinsiale roete R33 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur SANRAL, RAL, MPOWPV en KZNDV | ||||
Lengte | 945 km (587 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Noordpunt | R510 in Lephalale | |||
N1 naby Modimolle N11 naby Marble Hall N11 / R25 in Groblersdal N4 naby Belfast R36 / R38 in Carolina N17 naby Warburton R65 in Amsterdam N2 naby Piet Retief R34 / R69 in Vryheid R34 by Bloedrivier R68 in Dundee R74 in Greytown | ||||
Suidpunt | N3 in Pietermaritzburg | |||
Ligging | ||||
Stede | Lephalale Modimolle Groblersdal Belfast Carolina Amsterdam Piet Retief Paulpietersburg Vryheid Dundee Greytown Pietermaritzburg | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Sluit