Rietbok (vliegtuig)
Suid-Afrikaanse lugvaartramp in 1967 / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Rietbok was 'n passasiersvliegtuig van die Suid-Afrikaanse Lugdiens wat op 13 Maart 1967 naby Oos-Londen in die see gestort het. Oor die werklike oorsake van die ramp heers daar steeds omstredenheid.
Meer inligting Suid-Afrikaanse Lugdiens-vlug 406 ...
Suid-Afrikaanse Lugdiens-vlug 406 | |
---|---|
Datum: | 13 Maart 1967 |
Oorsaak: | Beheerverlies, moontlike vlieƫnierfout |
Plek van ramp: | Indiese Oseaan by Kayser's Beach, Kaapprovinsie, Suid-Afrika |
Sterftes: | 25 |
Beserings: | 0 |
Vliegtuig Tipe: | Vickers Viscount 818 |
Vliegtuig Stertnommer: | ZS-CVA |
Oorsprong: | H.F. Verwoerd-lughawe, Port Elizabeth |
1ste tussenlanding: | Ben Schoeman-lughawe, Oos-Londen |
2de tussenlanding: | J.B.M. Hertzog-lughawe, Bloemfontein |
Bestemming: | Jan Smuts Internasionale Lughawe, Johannesburg |
Passasiers: | 20 |
Bemanning: | 5 |
Oorlewendes: | 0 |
Sluit