Saara Kuugongelwa
From Wikipedia, the free encyclopedia
Saara Kuugongelwa-Amadhila (gebore op 10 Oktober 1967) is 'n Namibiese politikus en sedert 2015 die eerste minister van Namibië.[1] Sy het van 2003 tot 2915 as die Minister van Finansies gedien.[2] Sy is 'n lid van SWAPO en van Namibië se nasionale vergadering.
Kitsfeite Vise, President ...
Saara Kuugongelwa | |
Saara Kuugongelwa tydens haar inhuldiging as eerste minister in 2015 | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 21 Maart 2015 | |
Vise | Netumbo Nandi-Ndaitwah (2015–2024) vakant |
---|---|
President | Hage Geingob (2015–2024) Nangolo Mbumba (2024–hede) |
Voorafgegaan deur | Hage Geingob |
Minister van Finansies | |
Ampstermyn 2003 – 21 Maart 2015 | |
President | Sam Nujoma (2003–2005) Hifikepunye Pohamba (2005–2015) |
Eerste minister | Theo-Ben Gurirab (2002–2005) Nahas Angula (2005–2012) |
Voorafgegaan deur | Nangolo Mbumba |
Opgevolg deur | Calle Schlettwein |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 12 Oktober 1967 (1967-10-12) (56 jaar oud) Ovamboland, Suidwes-Afrika (nou Namibië) |
Politieke party | SWAPO |
Alma mater | Lincoln-universiteit, Pennsilvanië |
Sluit