Swartkopreier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Swartkopreier (Ardea melanocephala) is 'n reier wat algemeen deur die Sub-Sahara en Madagaskar voorkom. Die voël is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in grasveld, landerye en bossieveld. Dit leef ook in vleioewers maar jag selde in water. In Engels staan die voël bekend as die Black-headed heron.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Swartkopreier | |
---|---|
Roepe by 'n broeikolonie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Ardea |
Spesie: | A. melanocephala |
Binomiale naam | |
Ardea melanocephala | |
verspreiding |
Sluit