12 November
datum From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
12 November is die 316de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (317de in skrikkeljare). Daar volg nog 49 dae in die res van die jaar.
<< | November 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | |||||
3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 |
Al die dae |
Gebeure

- 1323 – Pous Johannes XXII publiseer die bul Quum inter nonnullos teen die kettery van die Franciskane se "spiritualiste" oor absolute armoede.
- 1514 – Giovanni Maria Ciocchi del Monte (later Pous Julius III) word tot biskop gewy.
- 1516 – Die Verdrag van Ewige Vrede tussen Frankryk en die Switserse Bondgenootskap. Koning Frans erken die verowerings van die Switserse Bondgenoodskap in Noord-Italië en betaal die Switsers skadevergoeding van 700 000 Goue Krone.
- 1576 – Giovanni Antonio Facchinetti (later Pous Innocentius IX) word Latynse patriarg van Jerusalem.
- 1810 – Wallis (Switserland) word deur Frankryk geannekseer en herbenoem “Department du Simplon”.
- 1837 – Deborah Retief, skryf haar pa se naam op die Retiefklip naby Harrismith.
- 1847 – Sonderbund-oorlog: Nederlaag van die “Sonderbund”-Kantone teen die troepe van die Switserse Bondgenootskap in die veldslag by Lunnern an der Reuss.
- 1918 – Die nasionale staking deur die Sosialiste in Switserland lê die industrie lam. Die staking word deur die burger-weermag onderdruk.
- 1920 – Die eerste sitting van die Volkebond vind plaas in Lausanne, Switserland
- 1927 – Leon Trotsky word uit die Kommunistiese Party verban – wat aan Joseph Stalin onbetwiste beheer van die Sowjetunie verleen.
- 1936 – Die San Francisco-Oaklandbaaibrug open vir verkeer in Kalifornië.
- 1965 – Wenera 2 word deur die Sowjetunie gelanseer.
- 1984 – Marokko bedank uit die Organisasie vir Afrika-eenheid as gevolg van die Wes-Sahara-konflik.
- 1991 – Indonesiese magte vuur op studentebetogers in die Dílislagting.
- 1995 – Mosambiek sluit aan by die Britse Statebond.
- 2001 – Taliban-magte verlaat Kaboel, die hoofstad van Afghanistan, voor naderende troepe van die Noordelike Alliansie.
- 2022 – Nieu-Seeland klop Engeland in die eindstryd met 34–31 en wen sodoende die negende Vrouerugbywêreldbeker in Nieu-Seeland.
Remove ads
Geboortes
- 1780 – Piet Retief, Voortrekkerleier († 1838).
- 1840 – Auguste Rodin, Franse beeldhouer († 1917).
- 1903 – G.S. Nienaber, Afrikaanse taalkundige († 1994).
- 1917 – Dirk Ziervogel, Suid-Afrikaanse kenner van Bantoetale († 1977).
- 1929 – Prinses Grace van Monaco († 1982).
- 1938 – Steve Tshwete, ANC-kabinetsminister († 2002).
- 1939 – Lucia Popp, Slowaakse operasopraan († 1993).
- 1945 – Neil Young, Kanadese en Amerikaanse sanger-liedjieskrywer.
- 1950 – Johan van der Merwe, Afrikaanse akteur († 2012).
- 1963 – Damon Galgut, Suid-Afrikaanse skrywer en Booker-prys-wenner.
- 1979 – Erns Grundling, Afrikaanse joernalis en digter.
- 1980 – Ryan Gosling, Kanadese akteur en musikant.
Remove ads
Sterftes
- 607 – Pous Bonifatius III, die 66ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- 1035 – Knoet die Grote, koning van Engeland, Denemarke en Noorweë (* circa 985-995).
- 1976 – Walter Piston, Amerikaanse komponis (* 1894).
- 1981 – William Holden, Amerikaanse akteur (* 1918).
- 1990 – Eve Arden, Amerikaanse aktrise (* 1908).
- 2000 – Christo Coetzee, Suid-Afrikaanse skilder (* 1929).
- 2002 – Johannes Kerkorrel, Afrikaanse musikant (* 1960).
- 2003 – Jonathan Brandis, Amerikaanse akteur (* 1976).
- 2007 – Piet Koornhof, Suid-Afrikaanse politikus en kabinetsminister (* 1925).
- 2013 – John Tavener, Engelse komponis (* 1944).
- 2016 – Lupita Tovar, Amerikaanse aktrise (* 1910).
- 2024 – Bent Mejding, Deense akteur en regisseur (* 1937).
Vakansies, vierings en waarnemingsdae
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met 12 November. |
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads