Alkmaar, Mpumalanga - Wikiwand
For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Alkmaar, Mpumalanga.

Alkmaar, Mpumalanga

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Alkmaar

Alkmaar
 Alkmaar se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 25°26′56″S 30°50′00″O / 25.44889°S 30.83333°O / -25.44889; 30.83333Koördinate: 25°26′56″S 30°50′00″O / 25.44889°S 30.83333°O / -25.44889; 30.83333
Land
 Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distrik Ehlanzeni
Munisipaliteit Mbombela
Hoogte 696 m (2 283 vt)
Rasverdeling (2011)
 • Blank 0.1%
 • Indiër/Asiër 0.1%
 • Kleurling 0.4%
 • Swart 99.4%
Taal (2011)
 • Swazi 92.7%
 • Tsonga 1.8%
 • Zoeloe 1.4%
 • Suid-Sotho 1.0%
 • Ander 3.0%

Alkmaar is 'n nedersetting in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die suidooste van Mpumalanga, Suid-Afrika. Alkmaar is vernoem na die stad met dieselfde naam in die provinsie Noord-Holland, Nederland.[1]

Ligging

Alkmaar is geleë in die Schagenvallei, tussen Nelspruit en Montrose langs die R539 (ook toeganklik via die N4, 18 km vanaf Nelspruit). Alkmaar is op 'n hoogte van 696 meter bo seevlak en kan ook per trein bereik word.

Ekologie

Daar is 'n ekologiese staproete in Alkmaar waaraan besoekers kan deelneem om ondervinding op te doen oor die natuur en die omgewing. Die Krokodilrivier vloei langs Alkmaar verby.

Verwysings

  1. Raper, Peter E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Internet Archive. p. 57. Besoek op 27 Augustus 2017.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Alkmaar, Mpumalanga
Listen to this article