Anggun Cipta Sasmi (gebore in Jakarta op 29 April 1972), beter bekend as Anggun en "Diva of Indonesia",[1] is 'n Indonesiese en Franse sangeres wat in Parys gebaseer is. Sy begin haar loopbaan in 1986 met Dunia Aku Punya.
Kitsfeite Agtergrondinligting, Geboortenaam ...
Anggun |
---|
Anggun (2005) |
Agtergrondinligting |
---|
Geboortenaam | Anggun Cipta Sasmi |
---|
Gebore | 29 April 1972 (1972-04-29) (52 jaar oud) Jakarta (Indonesië) |
---|
Genres | Pop |
---|
Beroep(e) | Sanger, televisiepersoonlikheid |
---|
Jare aktief | 1986-hede |
---|
Sluit