Béla Bartók
From Wikipedia, the free encyclopedia
Béla Bartók (Hongaars: [ˈbeːlɒ ˈbɒrtoːk]; 25 Maart 1881 – 26 September 1945) was 'n Hongaarse komponis en pianis. Bartók word algemeen as een van die belangrikste komponiste van die twintigste eeu beskou. Hy is veral bekend vir die volksmusiek wat hy in sy komposisies gebruik het. Twee van sy bekendste werke is die Konsert vir Orkes en die opera Die burg van Hertog Bloubaard.[1]
Kitsfeite Agtergrondinligting, Geboortenaam ...
Béla Bartók | |
---|---|
Béla Bartók in 1927 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Béla Viktor János Bartók |
Gebore | (1881-03-25)25 Maart 1881 Nagyszentmiklós, Oostenryk-Hongarye |
Oorsprong | Hongarye |
Sterf | 26 September 1945 (op 64) New York, Verenigde State |
Genres | Klassiek |
Beroep(e) | Komponis, etnomusikologie, pianis |
Jare aktief | 1898–1945 |
Sluit