![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/b/bd/BMW_1998_318ti_engine_bay.jpg/640px-BMW_1998_318ti_engine_bay.jpg&w=640&q=50)
BMW M44
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die BMW M44 is 'n DBNA-viersilinder-petrolenjin wat die BMW M42 vervang het en is vanaf 1996-2000 in die Steyr-aanleg vervaardig. [1] Dit is saam met die BMW M43 EBNA-viersilinderenjin vervaardig, met die M44 die enjin met 'n hoër werkverrigting. In 2000 is die M44 deur die BMW N42-enjin vervang.
Kitsfeite Oorsig, Vervaardiger ...
![]() | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | BMW |
Produksietyd | 1996–2000 |
Konfigurasie | Inlynviersilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 1,9 L (116 cu in) |
Blok | Gietyster |
Kopstuk | Aluminium |
Stelsels | |
Klepwerking | DBNA |
Brandstoftipe | Petrol |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | BMW M42 |
Opvolger | BMW N42 |
Sluit
Die M44 het soos sy voorganger 'n gietysterblok en aluminium silinderkop. [2]