Bowindse Eilande (Geselskapseilande)
From Wikipedia, the free encyclopedia
die Bowindse Eilande (Frans: Îles du Vent) is die oostelike groep van die Geselskapseilande in Frans-Polinesië, 'n oorsese kollektiwiteit van Frankryk in die suidelike Stille Oseaan. Hierdie eilande is ook voorheen die Georgiese Eilande genoem ter ere van koning George III van die Verenigde Koninkryk.[1][2]
- Vir die Bowindse Eilande in die Klein-Antille sien Bowindse Eilande. Vir ander gebruike, sien Bowindse Eilande (dubbelsinnig)