Cannes-rolprentfees 1967
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 20ste Cannes-rolprentfees is van 27 April - 12 Mei 1967 in Cannes, Frankryk, gehou.[1] Die Palme d'Or is toegeken aan Blowup deur Michelangelo Antonioni.[2]
Kitsfeite
Cannes-rolprentfees 1967
| ||
Datum | 27 April - 12 Mei 1967 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 24 in kompetisie 16 kortprente | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | I Killed Rasputin (J'ai tué Raspoutine) | |
Afsluitingsfliek | Batouk | |
Palme d'Or | Blowup |
Sluit
Die fees is geopen met I Killed Rasputin (J'ai tué Raspoutine) deur Robert Hossein en afgesluit met Batouk deur Jean Jacques Manigot.[3][4] Die Italiaanse regisseur en draaiboekskrywer Alessandro Blasetti was die president van die jurie.