Cannes-rolprentfees 1988
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 41ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 10-23 Mei 1988 gehou. Die Italiaanse regisseur en draaiboekskrywer Ettore Scola was die voorsitter van die jurie. Altesaam 52 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.
Kitsfeite
![]() | ||
Datum | 10-23 Mei 1988 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 21 (In Kompetisie) 22 (Un Certain Regard) 9 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | The Big Blue | |
Afsluitingsfliek | Willow | |
Palme d'Or | Pelle the Conqueror |
Sluit
Die Deense rolprent Pelle the Conqueror (Pelle erobreren) van die regisseur Bille August het die Palme d'Or gewen.[1][2][3] Die fees is geopen met Luc Besson se The Big Blue en afgesluit met Willow van Ron Howard,[4][5][6][7]