Cyrano de Bergerac
Franse skrywer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Cyrano de Bergerac (6 Maart 1619 – 28 Julie 1655) was ’n Franse dramaturg en soldaat met 'n groot neus wat in meer as 1000 tweegevegte betrokke was. Sy naam is ook die titel van ’n beroemde toneelstuk oor sy lewe (geskryf deur Edmond Rostand), en etlike flieks is op dié verhaal gegrond.[1]