'n Denimromp, soms na verwys as 'n "jeanromp" is 'n romp gemaak van denim, dieselfde materiaal as blou jeans.[1] Denimrompe kom in 'n verskeidenheid van style en lengtes om te pas by verskillende bevolkings en geleenthede. Byvoorbeeld, word vollengte denimrompe algemeen gedra deur vroue wie se godsdienstige oortuigings verbied dat hulle enige broeke dra, onder andere Ortodokse Jode, sommige Moslems, Mennoniete, en Pentecostals. Korter rompe gemaak van denim word algemeen deur tieners en jong volwassene dames gedra.

Thumb
Meisie in 'n denimminiromp
Thumb
Agterkant van 'n lang denimromp wat denimbroekstilering toon

Sommige word gemodelleer na 'n presiese styl van jeans, met 'n voorste gulp en gatsakke. Ander word meer soos ander rompstyle gemaak, met 'n kolom van voorkant knope, of elastiese middels. Net soos met jeans, wissel denimrompe se kleure in skakerings van blou, wat wissel van baie lig tot baie donker, of soms ander kleure.

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.