Dermpoliep
poliep (groeisel) wat in die wand van die kolon of rektum voorkom / From Wikipedia, the free encyclopedia
’n Dermpoliep of kolorektale poliep is ’n poliep (groeisel) wat in die wand van die kolon of rektum voorkom.[1] Poliepe wat nie behandel word nie, kan in kolorektale kanker ontwikkel.[2]
Kitsfeite
Dermpoliep | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
’n Poliep van sowat 1 cm in deursnee wat tydens ’n kolonoskopie ontdek is. Dit is verwyder deur dit uit te brand. | ||
ICD-10 | K63.5 & verskeie | |
MedlinePlus | 000266 | |
eMedicine | med/414 | |
MeSH | C23.300.825 | |
Mediese waarskuwing |
Sluit
Dermpoliepe word dikwels geklassifiseer volgens hul gedrag (kwaadaardig, voorkwaadaardig of niekwaadaardig) en/of oorsaak (byvoorbeeld weens ingewandsontsteking).