E.B. Grosskopf
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ernst Berthold Grosskopf (18 Oktober 1888, Bloemfontein – 15 Desember 1949, Kaapstad[1][2]) was 'n joernalis, redakteur van die tydskrif Die Naweek en Afrikaanse skrywer, wat veral bekendheid verwerf met sy jeugverhaal oor Patrys-hulle. Die dramaturg J.F.W. Grosskopf is sy ouer broer.