From Wikipedia, the free encyclopedia
Foals is 'n musiekgroep van Oxford (Engeland). In Europa het die groep 'n platekontrak met Transgressive Records, en in die VSA met Sub Pop. Op 24 Maart en 8 April 2008 het die groep hul eerste vollengteateljeealbum Antidotes in onderskeidelik die VK en die VSA vrygestel. Die album is deur die sosialis Wendy Jane en Dave Sitek geproduseer.[1] Die groep het egter die meng van die album self behartig.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Foals | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Oxford en Thame (Engeland) |
Jare aktief | 2005 — hede |
Etikette | Transgressive, Sub Pop |
Assosiasies | The Edmund Fitzgerald, Youthmovies |
Webwerf | www.wearefoals.com |
Lede | Yannis Philippakis (voorsang en kitaar) Jack Bevan (tromme) Jimmy Smith (kitaar) Edwin Congreave (sintetiese klavier) Walter Gervers (baskitaar) |
Gewese lede | Andrew Mears Wendy Jane |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.