Herman van Veen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hermannus Jantinus (Herman) van Veen (Utrecht, 14 Maart 1945) is 'n Nederlandse kabaretsanger, skrywer, regisseur, musikus, akteur en aanbieder. Hy is 'n violis en sanger van beroep. Daarnaas is hy ook 'n aktivis vir die Regte van Kinders.
Kitsfeite Gebore, Nasionaliteit ...
Herman van Veen | |
---|---|
Gebore | Hermannus Jantinus van Veen 14 Maart 1945 |
Nasionaliteit | Nederland |
Beroep | kabaretsanger, skrywer, regisseur, musikus, akteur en aanbieder |
Sluit
Van Veen is veral bekend as die skepper van die Nederlands-Japannese tekenprent Alfred J. Kwak, waarvoor hy die meeste van die musiek self geskryf en opgevoer het.