Herschelle Gibbs
krieketspeler / From Wikipedia, the free encyclopedia
Herschelle Herman Gibbs (gebore 23 Februarie 1974 Kaapstad) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse krieketspeler. Hy het vir die Proteas gespeel, en alle vorme vir veertien jaar gespeel. 'n Regterarm kolwer, wat meestal die aanvangskolwer was, was die eerste speler om ses agtereenvolgende sesse te slaan in 'n Internasionale eendagwedstryd teen Nederland in die Krieketwêreldbeker 2007-toernooi. Voorheen het hy ook tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 1999 en 2003, die Kampioenetrofeë in 2002, 2004, 2006 en 2009, asook die T20I-wêreldbekertoernooie in 2007, 2009 en 2010 vir Suid-Afrika gespeel.
Kitsfeite Volle naam, Gebore ...
Herschelle Gibbs | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Herschelle Gibbs in 2009 | ||||||
Volle naam | Herschelle Herman Gibbs | |||||
Gebore | 23 Februarie 1974 (1974-02-23) (49 jaar oud) Kaapstad, Suid-Afrika | |||||
Lengte | 1.75 m | |||||
Kolfstyl | Regshandig | |||||
Rol | Aanvangskolwer | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
Nasionale span | Suid-Afrika | |||||
Toetsdebuut (no 264) | 27 November 1996 v Indië | |||||
Laaste Toets | 10 Januarie 2008 v Wes-Indië | |||||
EDI debuut (no 42) | 3 Oktober 1996 v Kenia | |||||
Laaste EDI | 27 Februarie 2010 v Indië | |||||
EDI hempno. | 09 (wissel jaarliks) | |||||
Eersterangse spaninligting | ||||||
Jaar(e) | Span | |||||
1990/91–2003/04 | Westelike Provinsie | |||||
2004/05–2005/06 | Kaapse Kobras | |||||
2008–10 | Deccan Chargers | |||||
2012– | Mumbai Indians | |||||
2008 | Glamorgan graafskap | |||||
2010– | Yorkshire graafskap | |||||
2010– | Noordelike Distrikte, Nieu-Seeland | |||||
2011–12 | Perth Scorchers | |||||
2012– | Durham Dynamos | |||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | Toets | EDI | 1e rang | A-lys | ||
Wedstryde | 90 | 248 | 193 | 388 | ||
Lopies aangeteken | 6,167 | 8,094 | 13,425 | 11,976 | ||
Kolfgemiddeld | 41.95 | 36.13 | 42.21 | 35.42 | ||
100s/50s | 14/26 | 21/37 | 31/60 | 27/62 | ||
Hoogste telling | 228 | 175 | 228 | 175 | ||
Aflewerings geboul | 6 | - | 138 | 66 | ||
Paaltjies | 0 | - | 3 | 2 | ||
Boulgemiddeld | - | - | 26.00 | 28.50 | ||
5 paaltjies in 'n kolfbeurt | - | - | - | - | ||
10 paaltjies in 'n wedstryd | - | - | - | - | ||
Beste boulontleding | - | - | 2/14 | 1/16 | ||
Vangskote/Stonkings | 94/- | 108/- | 176/- | 170/- | ||
Bron: CricketArchive, 11 Desember 2013 |
Sluit