Johan Cruijff
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hendrik Johannes Cruijff (Nederlands: [ˈjoːɦɑn ˈkrœyf] luister (hulp·inligting); * 25 April 1947 in Amsterdam; † 24 Maart 2016 in Barcelona), bekend as Johan Cruyff, was 'n Nederlandse sokkerspeler. Hy word as een van die grootste sokkerspelers van sy tyd beskou.
Kitsfeite Persoonlike inligting, Geboortenaam ...
Johan Cruijff in 2009 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Hendrik Johannes Cruijff | ||
Gebore | (1947-04-25)25 April 1947 | ||
Geboorteplek | Amsterdam, Nederland | ||
Oorlede | 24 Maart 2016 (op 68) | ||
Plek oorlede | Barcelona, Spanje | ||
Lengte | 1,78 m | ||
Speelposisie | Aanvallende middelveldspeler/vorentoe | ||
Jeugloopbaan | |||
1957–1964 | Ajax | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1964–1973 | Ajax | 240 | (190) |
1973–1978 | Barcelona | 143 | (48) |
1979–1980 | Los Angeles Aztecs | 23 | (13) |
1980–1981 | Washington Diplomats | 30 | (12) |
1981 | Levante | 10 | (2) |
1981–1983 | Ajax | 36 | (14) |
1983–1984 | Feyenoord | 33 | (11) |
Totaal | 514 | (290) | |
Nasionale span | |||
1966–1977 | Nederland | 48 | (33) |
Spanne bestuur | |||
1985–1988 | Ajax | ||
1988–1996 | Barcelona | ||
2009–2013 | Katalonië | ||
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga.. † Kere uitgedraf (Doele). |
Sluit
Hy het by Ajax, FC Barcelona, Los Angeles Aztecs, Washington Diplomats, Levante en die Nederlandse klub Feyenoord gespeel.
Die Johan Cruijff Schaal, 'n Nederlandse sokkertrofee, is na hom genoem.