Joseph Fourier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jean-Baptiste Joseph Fourier; 21 Maart 1768 – 16 Mei 1830) was 'n Franse wiskundige en fisikus. Hy is in Auxerre gebore en is veral bekend daarvoor dat hy die ondersoek na Fourier-reeks begin het. Hierdie reeks ontwikkel uiteindelik tot Fourier-analise en harmoniese analise. Hy is ook vir hul toepassings op probleme van hitte-oordrag en vibrasies bekend. Die Fourier-transform en Fourier se wet van geleiding word ook ter ere van hom genoem. Fourier word ook oor die algemeen gekrediteer met die ontdekking van die kweekhuiseffek.[1]
Kitsfeite Gebore, Oorlede ...
Joseph Fourier | |
Jean-Baptiste Joseph Fourier | |
Gebore | (1768-03-21)21 Maart 1768 Auxerre, Boergondië, (deesdae Yonne), Frankryk |
---|---|
Oorlede | 16 Mei 1830 (op 62) Paris, Frankryk |
Vakgebied | Wiskundige, fisikus, historikus |
Ander akademiese adviseur(s) | Jean-Baptiste Biot, Joseph-Louis Lagrange |
Ander bekende student(e) | Peter Gustav Lejeune Dirichlet Claude-Louis Navier Giovanni Plana |
Bekend vir | Fourier-nommer Fourier-reeks Fourier-transform Wet van Fourier Fourier–Motzkin-uitskakeling Kweekhuiseffek |
Sluit