KV2
From Wikipedia, the free encyclopedia
KV2 is die grafkelder van farao Ramses IV in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Dit is laag in die hoofvallei geleë, tussen KV7 en KV1. Dit is sedert antieke tye oop en bevat baie graffiti.
Kitsfeite
KV2 | ||
Grafkelder van Ramses IV | ||
Ligging | Vallei van die Konings | |
Land | Egipte | |
Ontdek | Oop in antieke tye | |
Uitgrawings deur | Edward R. Ayrton (1905-'06) Howard Carter (1920) | |
Versiering | Klaaglied van Re, Boek van Grotte, Dodeboek, Amdoeat, Boek van die Hemele | |
Uitleg | Reguit as | |
Sluit