Karwy
From Wikipedia, the free encyclopedia
Karwy, ook bekend as Persiese koemyn,[1][2][3][4] (Carum carvi) is 'n tweejarige plant in die familie Apiaceae,[5] inheems aan Wes-Asië, Europa en Noord-Afrika.
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Binomiale naam ...
Karwy | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | Apiales |
Familie: | Apiaceae |
Genus: | Carum |
Spesie: | C. carvi |
Binomiale naam | |
Carum carvi | |
Sluit
Die plant is soortgelyk in voorkoms aan ander lede van die wortelfamilie, met fyn verdeelde, veeragtige blare met draadagtige afdelings, en groei op 20-30 cm steeltjies. Die hoofblomsteel is 40-60 cm lank, met klein wit of pienk blomme in skerms. Karwyvrugte (verkeerdelik "sade" genoem) is halfmaanvormige vruggies, ongeveer 2 mm lank, met vyf bleek kante.
Meer inligting KarwyVoedingswaarde per 100 g, Koolhidrate ...
Karwy Voedingswaarde per 100 g | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Energie 370 kcal 1570 kJ | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Persentasies is relatief tot VSA aanbevelings vir volwassenes. Bron: USDA Voedingstof-databasis |
Sluit