Kary Mullis
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kary Banks Mullis (28 Desember 1944 – 7 Augustus 2019) was 'n Amerikaanse biochemikus. Hy is bekend vir die uitvinding van polimerase kettingreaksiemetode (PKR) waarvoor hy die Nobelprys vir Chemie in 1993 verower het.[1]
Kitsfeite Geboortenaam, Gebore ...
Kary Mullis | |
Kary Mullis in 2006 | |
Geboortenaam | Kary Banks Mullis |
---|---|
Gebore | (1944-12-28)28 Desember 1944 Lenoir, Noord-Carolina, Verenigde State |
Oorlede | 7 Augustus 2019 (op 74) Newport Beach, Kalifornië |
Burgerskap | Verenigde State |
Vakgebied | Molekulêre biologie |
Alma mater | Georgia Instituut van Tegnologie (B.Sc., 1966) Universiteit van Kalifornië, Berkeley (Ph.D., 1972) |
Doktorale promotor(s) | Lee Wittenauer |
Bekend vir | die uitvinding van Polimerase kettingreaksiemetode |
Toekennings | William Allan-toekenning (1990) Robert Koch-prys (1992) Nobelprys vir Chemie (1993) Japan-prys (1993) |
Webblad | karymullis.com |
Sluit
Die kontroversiële biochemikus het drie keer geskei, het drie kinders, het geniet om branderplank te ry en het in sy jonger dae LSD benut. Hy het ook al ontken dat MIV vigs veroorsaak.[2]