From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Koninklijke Bibliotheek (KB), of Royal Library of the Netherlands, is die nasionale biblioteek van Nederland. Dit is in 1798 gestig en is in Den Haag gesetel.[1][2]
Die KB versamel alle inligting wat oor Nederland gepubliseer word en op dié land betrekking het, van Middeleeuse letterkunde tot hedendaagse publikasies. Sowat 7 miljoen publikasies word geberg, onder meer boeke, koerante, tydskrifte en kaarte. Dit lewer ook baie digitale dienste, soos die aanlynbiblioteek (met e-boeke en oudioboeke) en Delpher (miljoene gedigitaliseerde bladsye). Sedert 2015 speel die KB ’n koördinerende rol vir die netwerk van die openbare biblioteek.[3]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.