From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Koninkryk van Denemarke (Deens: Kongeriget Danmark, [ˈkʰɔŋəʁiːð̩ ˈtænmɑk], ; Faroëes: Kongsríki Danmarkar; Groenlands: Kunngeqarfik Danmarki), oftewel die Deense Ryk (Deens: Danmarks Rige; Faroëes: Danmarkar Ríki; Groenlands: Danmarkip Naalagaaffik), bestaan uit die land Denemarke in Europa en die eilande Faroëreilande en Groenland in die Atlantiese Oseaan. Tot 17 Junie 1944 was Ysland ook 'n deel van die Koninkryk.
| |||||
Nasionale leuse: Forbundet, forpligtet, for Kongeriget Danmark (Deens vir: "Verenig, toegewyd, vir die Koninkryk van Denemarke") | |||||
Volkslied: Der er et yndigt land (Deens vir: "Daar is 'n pragtige land") Koninklike Volkslied: Kong Christian stod ved højen mast (Deens vir: "Koning Christian staan by die hoë mas") | |||||
Hoofstad | Kopenhagen | ||||
Grootste stad | Kopenhagen | ||||
Amptelike tale | Deens, Faroëes en Groenlands | ||||
Regering | Grondwetlike monargie Frederik X Mette Frederiksen Aksel V. Johannesen Múte Bourup Egede | ||||
Onafhanklikheid |
|||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
2 220 093 km2 1 370 000 myl2 | ||||
Bevolking - 2023-skatting - Digtheid |
6 049 579 (112de) 2,5 / km2 6,5 / myl2 | ||||
Geldeenheid | Deense kroon Faroëse kroon ( DKK ) | ||||
Tydsone - Somertyd |
MET (Denemarke) MGT (Faroëreilande) MGT (Groenland) (UTC+1 (Denemarke) 0 (Faroëreilande) 0 tot -4 (Groenland)) MEST (Denemarke) EST (Faroëreilande) (UTC+2 (Denemarke) +1 (Faroëreilande)) | ||||
Internet-TLD | .dk .fo .gl | ||||
Skakelkode | +45 (Denemarke) +298 (Faroëreilande) +299 (Groenland) |
Vlag | Landsdeel | Bevolking | Oppervlakte | Bevolkingsdigtheid | Geldeenheid |
---|---|---|---|---|---|
Denemarke | 5 532 531 (2009) | 43 094 km² | 126,1/km² | Deense kroon (DKK) | |
Faroëreilande | 48 317 (2006) | 1 399 km² | 34/km² | Faroëse kroon (DKK) | |
Groenland | 56 375 (2005) | 2 166 086 km² | 0,025/km² | Deense kroon (DKK) |
Vlag | Landsdeel | Bevolking | Oppervlakte | Bevolkingsdigtheid | Geldeenheid | Tot in |
---|---|---|---|---|---|---|
Ysland | 200 000 (1940) | 103 125 km² | 1,94/km² | Deense kroon (DKK) | 1944 |
Koninkryk van Denemarke | ||||
---|---|---|---|---|
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.