Lauren Beukes
Suid-Afrikaanse roman-, kortverhaal- en TV-draaiboekskrywer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Lauren Beukes (1976-) is ’n Suid-Afrikaanse roman-, kortverhaal- en TV-draaiboekskrywer en joernalis. Haar romans sluit in Zoo City (waarvoor sy die Arthur C. Clarke-prys in 2011 ontvang), Moxyland en The Shining Girls. Sy was ook die regisseer van ’n vollengte dokumentêr oor Mejuffrou Gay Wes-Kaap, getiteld Glitterboys & Ganglands, wat by die San Diego Black Film Festival as die beste LGBT-prent bekroon is.[1]
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Lauren Beukes | |
Lauren Beukes in 2012. | |
Geboorte | 5 Junie 1976 Johannesburg |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Skrywer, joernalis |
Genre | Fiksie |
Eerbewyse | Arthur C. Clarke-prys |
Bekende werke | Zoo City |
Webblad | laurenbeukes.com |
Sluit