Louis-Claude Daquin
Franse komponis (1694 - 1772) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Louis-Claude Daquin (of D'Aquino, d'Aquin, d'Acquin; 4 Julie 1694 – 15 Junie 1772) was 'n Franse komponis van Joodse afkoms, wat musiek geskryf het in die Barok- en Galant-style. Hy was 'n virtuoos orrelis en speler van die klavesimbel.[1][2][3]