Louisiaanse Kreools
From Wikipedia, the free encyclopedia
Louisiaanse Kreools (Kreools: kréyol la lwizyàn; Frans: créole louisianais; Engels: Louisiana Creole) is 'n Frans-gebaseerde Kreools wat deur 'n deel van die Kreoolse bevolking in die Amerikaanse deelstaat Louisiana gepraat word. As mengeltaal verenig dit grotendeels elemente van Frans en Afrikatale en toon sodoende baie ooreenkomste met ander Frans-gebaseerde Kreooltale in die Karibiese Seegebied, waaronder Haïtiaanse Kreools.
Kitsfeite Louisiaanse Kreools kréyòl, kouri-vini, gombo, fransé, fransé kasé, Amptelike status ...
Louisiaanse Kreools kréyòl, kouri-vini, gombo, fransé, fransé kasé | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Verenigde State | |
Gebied: | Suid-Louisiana | |
Totale sprekers: | 10 000[1] | |
Taalfamilie: | Kreools Frans Louisiaanse Kreools | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | geen | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | ||
ISO 639-3: | lou | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Sluit