From Wikipedia, the free encyclopedia
Lucknow (Hindi: लखनऊ, Oerdoe: لکھنو; lakhnaū) is 'n groot stad aan die oewer van die Gomtirivier en die ekonomiese sentrum van die Indiese staat Uttar Pradesh. Dit lê in die noorde van die land en is die 12de grootste stad in Indië. Lucknow het 'n inwonertal van 3 050 447 en 'n oppervlakte van 310,1 km2. Dit is bekend as Stad van Nawabs, Goudstad in die ooste, Shiraz-i-Hind en Konstantinopel van Indië.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indië |
Provinsie | Uttar Pradesh |
Koördinate | 26°51′N 80°55′O |
Gestig op | 1528 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 310,1 vk km |
Hoogte bo seevlak | 128 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 3 050 447 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 011/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 5 089 651 |
Tydsone | UTC +5:30 |
Burgemeester | Dinesh Sharma |
Amptelike webwerf | lucknow.nic.in |
Lucknow beskik met die Ekana Internasionale Krieketstadion oor 'n toetskrieketstadion. In die stad speel die Indiese nasionale krieketspan van sy tuiswedstryde. Tydens die Krieketwêreldbeker 2023 is op die stadion wedstryde beslis.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.