Wikivoyage
gratis reisgids wat enigiemand kan wysig From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Wikivoyage is 'n vrye reisgids op die Internet met bestemmings, onderwerpe en taalgidse wat deur onbetaalde outeurs geskryf is. Die naam van die webtuiste is 'n samevoeging van die woorde "wiki", 'n sagtewareprogram wat mense toelaat om teks te publiseer en te wysig, en "voyage", die Franse en Engelse woord vir reis. Die inhoud word, net soos Wikipedia, onder die Creative Commons Erkenning-InsgelyksDeel-lisensie gepubliseer.
Remove ads
Eksterne skakels
- Wikivoyage se tuisblad
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wikivoyage.
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads