chemiese verbinding From Wikipedia, the free encyclopedia
Magnesiumsianied is 'n sout van magnesium en waterstofsianied met die formule Mg(CN)2 Dit is 'n toksiese wit vastestof. Dit ontbind teen 500 °C en vorm magnesiumnitried.[2]
Algemeen | |
---|---|
Naam | Magnesiumsianied |
Sistematiese naam | Magnesiumsianied |
Chemiese formule | Mg(CN)2 |
Molêre massa | 76,34 [g/mol][1] |
CAS-nommer | ? |
Voorkoms | Wit vastestof[2] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=612,2(1) pm[3] |
Ruimtegroep | Pn3m[3] |
Nommer | 224 |
Smeltpunt | ontbind >500 °C[2] |
Kookpunt | |
Digtheid | |
Oplosbaarheid | |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Die stof kan onder watervrye omstandighede vervaardig word uit trimetielsilielsianied (TMS-CN) en magnesiumchloried. Eers word een ekwivalent MgCl2 met twee ekwivalente TMS-CN gemeng en onder refluks verhit. Die produk word afgefiltreer en in vakuum gedroog. Daarna word dit met twee ekwivalente TMS-CN gemeng en teen 473K verhit. [3]
Magnsiumsianied hidroliseer maklik en vorm die hidroksied.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.