From Wikipedia, the free encyclopedia
In kleding, is 'n pak 'n stel klere gemaak van dieselfde stof, wat gewoonlik bestaan uit ten minste 'n baadjie en 'n broek.
Sitkamerbaadjies (ook bekend as besigheidspakke wanneer dit eenvormig in kleur en styl is), wat sy oorsprong in Brittanje het as die land se formele drag,[1] is die mees algemene styl van die Westerse pak. Ander vorme van pakke wat nog steeds gedra word is die tuxedo en die menasiebaadjie.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.