Montfort, Limburg
From Wikipedia, the free encyclopedia
Montfort (Limburgs: Mofert) is 'n stad in die Nederlandse provinsie Limburg, wat tot die munisipale gebied van Roerdalen behoort (tot 2007 tot die munisipale gebied van Ambt Montfort).[1] Die stadjie het sowat 3 150 inwoners (2006).
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Montfort | |
---|---|
Stad | |
Ruïne van die kasteel van Montfort | |
Ligging van Montfort in Limburg | |
Koördinate: 51°07′00″N 5°56′00″O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Limburg |
Munisipaliteit | Roerdalen |
Bevolking | |
• Totaal | 3 150 |
Poskode | 6065 |
Skakelkodes | 0475 |
Sluit
Montfort het in 1263 stadsregte gekry en staan bekend vir die Kasteel Montfort se ruïne, wat terugdateer tot omstreeks die jaar 1260.