Nezahualcóyotl (Spaans: Ciudad Nezahualcóyotl, [sjuˈðað nesawalˈkoʝotɬ], of kort Ciudad Neza) is die tweede grootste stad in die Meksikaanse deelstaat MéxicoEcatepec de Morelos en dit is op 23 April 1963 gestig. Die stad het in 2020 'n bevolking van 1 077 208 en van 21 804 515 in die metropolitaanse gebied van Meksikostad gehad en beslaan 'n oppervlakte van 63,74 km².

Nezahualcóyotl
Thumb

Kaart Wapen
Thumb
Thumb
Vlag
Thumb
 Land Vlag van Meksiko Meksiko
 Deelstaat México
 Koördinate 19°24′N 98°59′W
 Gestig op 23 April 1963
 Oppervlakte:  
 - Totaal 63,74 vk km
 Hoogte bo seevlak 2 220 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2020) 1 077 208
 - Bevolkingsdigtheid 17 026,4/vk km
 - Metropolitaanse gebied 21 804 515
 Tydsone UTC -6 (CST)
 Somertyd UTC -5 (CDT)
 Burgemeester Adolfo Cerqueda
Rebollo
 Amptelike webwerf neza.gob.mx
Thumb
Standbeeld van Nezahualcóyotl

Nezahualcóyotl is geleë net noordoos van die hoofstad Meksikostad, net suid van Ecatepec de Morelos en is een van die armste stede in Meksiko. Die stad is vernoem ná Nezahualcoyotl, 'n magtige heerser van die Asteke tussen 1429 en 1472, wat dié gebied beheers het. Die naam beteken "vastende kojote" in Nahuatl. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986.

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.