Oethman
From Wikipedia, the free encyclopedia
Oethman ibn Affan (Arabies: عثمان بن عفان; omstreeks 577 tot 17 Julie 656), was die derde van die vier "reggeleide" kaliefs van Islam. Hy was ’n metgesel en skoonseun van Mohammed, en die vierde man wat hom tot Islam bekeer het.
Kitsfeite Oethman عثمان بن عفان, Volle naam ...
Oethman عثمان بن عفان | |
---|---|
Kalief van die Rasjidoen-kalifaat | |
Volle naam | Oethman ibn Affan (عثمان بن عفان) |
Titels | Al Ghani الغنى ("Die ruimhartige") • Zun Noorain ("Besitter van Twee Ligte") |
Regeer | 11 November 644 – 20 Junie 656 |
Voorganger | Omar |
Opvolger | Ali |
Gebore | 577; Taif, Arabië |
Oorlede | 20 Junie 656;[1] Medina, Arabië |
Begrawe | Al-Baqi', Medina |
Eggenote |
|
Kinders | Seuns
Dogters
|
Vader | Affan ibn Abu al-As |
Moeder | Urwa bint Kariz |
Suster | Amna |
Sluit