From Wikipedia, the free encyclopedia
Marcus Aurelius Claudius Quintillus Augustus[1][2] (c. 220 – April 270) was vir 'n kort tyd in 270 n.C. die Romeinse Keiser gewees.
Antoninianus van Quintillus | |
---|---|
Keiser | |
Titels | |
Regeer | 270 |
Volle naam | Marcus Aurelius Claudius Quintillus Augustus |
Voorganger | Claudius II |
Opvolger | Aurelianus |
Gebore | 220 |
Oorlede | 270; Rome |
Vader | |
Moeder |
Quintillus was die jonger broer van Claudius II 'Gothicus' en word self in 270 keiser. Hy vergoddelik sy gestorwe broer en voeg sy naam, Claudius, by syne by. Daar is weinig bekend oor hoe lank hy regeer het (van enkele dae tot enkele maande, afhangend van die bron) en niks oor die oorsaak van sy dood nie (moord en selfmoord word soms genoem). Hy het dalk reeds na 17 dae selfmoord gepleeg toe generaal Aurelianus, wie die steun van die soldate van die Donau-gebied gehad het, na Italië gekom het. Aurelianus is in September deur die Senaat as keiser erken. [3] Dit is wel bekend dat Quintillus in Aquileia gesterf het. Oor die lot van sy vrou en sy twee kinders is ook niks bekend nie.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.