From Wikipedia, the free encyclopedia
Solingen is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 159 699 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 89,5 km². Die eerste historiese verwysing na Solingen dateer uit die jaar 1067 en op 23 Februarie 1374 het die stad stadstatus gekry. In 1929 het Solingen verskeie gebiede ontvang en is sedertdien 'n stad met 'n bevolking van meer as 100 000.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Noordryn-Wesfale |
Koördinate | 51°10′N 7°05′O |
Stigting | 1067 (eerste verwysing) |
Stadstatus | 23 Februarie 1374 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 89,5 vk km |
Hoogte bo seevlak | 221 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 159 699[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 1784/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Tim Kurzbach (SPD) |
Amptelike Webwerf | solingen.de |
Solingen is die sentrum van die Duitse lem-, mes- en eetgerei-industrie. Solingen se naam is deur 'n regulering in die handelsmerk beskerm. Sedert 19 Maart 2012 het Solingen die amptelike bynaam "Klingenstadt".[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.