Suid-Afrikaanse aktrise en sangeres From Wikipedia, the free encyclopedia
Sorina Erasmus is 'n Afrikaanse aktrise en sangeres.
Sorina Erasmus | |
---|---|
Ook bekend as | Die "Flooze" |
Gebore | 18 November |
Jare aktief | 2007 - tans |
Etikette | EMI, RMD |
Webwerf | http://www.sorina.co.za/ |
Haar debuutalbum, Engel met 'n Angel is in 2007 deur RMD vrygestel. Daarna het EMI twee verdere albums van haar vrygestel, genaamd: Hoezit my Tjomma, en die nuutste album, Ek watch jou.[1]
Sy speel die rol van die Witbank-flooze in SABC2 se sepie, 7de Laan. Sy was ook in KykNET se dramareeks Dryfsand te sien, waar sy die rol van die bibliotekaresse en dominatriks vertolk het.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.