SABC2
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
SABC2 is 'n Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie-televisiekanaal wat programme in Engels, Afrikaans, drie Sotho-tale, Venda en Tsonga uitsaai. Die kanaal is in 1996 geskep toe die SAUK hul televisiekanale herstruktureer het. Die verminderde Afrikaanse inhoud op die kanaal het sommige sprekers van die taal ongelukkig gemaak, alhoewel die kanaal steeds 'n aansienlike hoeveelheid Afrikaanstalige programme, insluitende 'n daaglikse nuusbulletin saans om 19:00, uitsaai.
Remove ads
Programme
- Afrikaanse Nuus om 19:30. Ook nuus in ander inheemse tale, vóór en ná hierdie tydgleuf.
- 7de Laan
- 50|50
- Pasella
- Supersterre
- Musiek Roulette
- Noot-vir-noot
- Voetspore
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads