From Wikipedia, the free encyclopedia
Eulalius[1][2] was die vierde teenpous van die Rooms Katolieke Kerk. Hy en Pous Bonifatius I is gelyktydig deur twee verskillende faksies verkies. Die hulp van keiser Honorius is ingeroep om die saak te besleg. Die keiser roep 'n sinode bymekaar, maar dit bring geen uitsluitsel nie. Daar word toe deur die keiser besluit om beide Eulalius en Bonifatius uit Rome te verban totdat 'n besluit geneem is. Eulalius het egter in weerwil van die keiser se bevel vir die Paasfees na Rome teruggekeer en die keiser het sy verkiesing nietig verklaar op 3 April 419. Eulalius het die keiser se bevinding aanvaar en op 29 April 419 vlug hy na Antium. Later word Eulalius 'n biskop onder Pous Celestinus
Teenpous Eulalius | |
---|---|
Sterfdatum | 423 |
Sterfplek | Campania |
Teenpous van | Pous Bonifatius I |
Begin van pontifikaat | 27 Desember 418 |
Einde van pontifikaat | 29 April 419 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.