Teenpous Theodoricus
From Wikipedia, the free encyclopedia
Theodoricus of Theodorik[1] was 'n teenpous in die Rooms Katolieke Kerk van 9 September 1100 tot Januarie 1101. Na Teenpous Clemens III was hy die tweede teenpous teen Pous Paschalis II.
Kitsfeite Sterfdatum, Sterfplek ...
Teenpous Theodoricus | |
---|---|
Sterfdatum | ongeveer 1102 |
Sterfplek | Salerno |
Teenpous van | Pous Paschalis II |
Begin van pontifikaat | 9 September 1100 |
Einde van pontifikaat | Januarie 1101 |
Sluit