Valmiera
From Wikipedia, the free encyclopedia
Valmiera (Duits: Wolmar) is 'n stad in die noorde van Letland, 107 km van Riga, aan die Gauja-rivier geleë en beskik oor 'n universiteit.
Valmiera | |
---|---|
Stad | |
Die kerk Sint Simon van Valmiera | |
Koördinate: 57°32′N 25°26′O | |
Land | Letland |
Historiese landskap | Lyfland |
Streek | Valmieras novads |
Stadstatus | 1323 |
Regering | |
• Burgemeester | Jānis Baiks |
Oppervlak | |
• Totaal | 19,35 km2 (7,47 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 23 050 |
• Digtheid | 1 191/km2 (3 080/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (OET) |
• Somertyd | UTC+3 (OEST) |
LV | 4201, 4202, 4204 |
Demografie
Etniese groepe
- Lette 84,3%
- Russies 10,4%
- Wit-Russies 1,6%[2]
Persoonlikhede
- Jāzeps Vītols (1863—1948), komponis;
- Jānis Daliņš (1904—1978), sportman (stapitems);
- Māris Štrombergs (1987), sportman (BMX fietsryer).
Prente
- Museum van Valmiera
- Ou stad
- Staatsgimnasium
- Die brug oor die Gauja rivier
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.