Vivien Leigh
Britse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Vivian Mary Hartley, later bekend as Vivien Leigh (5 November 1913 – 8 Julie 1967), was ’n Britse aktrise van die verhoog en silwerdoek.[1]
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Vivien Leigh | |
Leigh in ’n lokprent van Waterloo Bridge. | |
Geboortenaam | Vivian Mary Hartley |
---|---|
Geboorte | (1913-11-05)5 November 1913 |
Sterfte | 8 Julie 1967 (op 53) |
Nasionaliteit | Brits |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1933–1967 |
Rolprente | Gone with the Wind A Streetcar Named Desire |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit
Sy het twee Oscars gewen, vir haar vertolking van Scarlett O'Hara in Gone with the Wind (1939) en van Blanche DuBois in die rolprentweergawe van A Streetcar Named Desire (1951), ’n rol wat sy ook in 1949 in die West End in Londen gespeel het. Sy het ook ’n Tony gewen vir haar spel in die Broadway-weergawe van Tovarich (1963).