Vlag van Indonesië
nasionale vlag van Indonesië / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van Indonesië is op 17 Augustus 1945 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon twee ewe hoë vertikale bane in rooi bo en wit onder.
Kitsfeite Bynaams, Gebruik ...
Bynaams | (id) Sang Saka Merah-Puti (af) Die Heilige Rooi-en-wit, (id) Bandera Merah-Putih (af) Die Rooi-en-wit vlag (id) Sang Dwiwarna (af) Die Tweekleur |
---|---|
Gebruik | Nasionale vlag en vaandel |
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 17 Augustus 1945[1] |
Ontwerp | Twee ewe hoë vertikale bane in rooi bo en wit onder. |
Bynaam | (id) Ular-Ular Perang (af) Vlootgeus |
Ontwerp | Nege vertikale bane in rooi en wit. |
Sluit