Vlag van Kiribati
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van Kiribati is op 12 Julie 1979 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale tweekleur in rooi met ’n geel fregatvoël oor ’n opkomende son met 19 reguit en golwende strale; en blou met drie horisontale golwende wit bane.
Kitsfeite Gebruik, Verhouding ...
Gebruik | Nasionale vlag en vaandel |
---|---|
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 12 Julie 1979[1] |
Ontwerp | ’n Horisontale tweekleur in rooi met ’n geel fregatvoël oor ’n opkomende son met 17 reguit en golwende strale; en blou met drie horisontale golwende wit bane. |
Sluit