Vlag van Papoea-Nieu-Guinee
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van Papoea-Nieu-Guinee is op 1 Julie 1971 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n diagonale tweekleur in swart aan die vlagpaalkant met ’n Suiderkruismotief en rooi aan die wapperkant met ’n geel paradysvoëlmotief.
Kitsfeite Gebruik, Verhouding ...
Gebruik | Nasionale vlag en Burgerlike- en Staatsvaandel |
---|---|
Verhouding | 3:4 |
Goedgekeur | 1 Julie 1971[1] |
Ontwerp | ’n Diagonale tweekleur in swart aan die vlagpaalkant met ’n Suiderkruismotief en rooi aan die wapperkant met ’n geel paradysvoëlmotief. |
Ontwerp deur | Susan Karike[2] |
Gebruik | Vlootvaandel |
Verhouding | 3:4 |
Ontwerp | ’n Eenvoudige wit vlag met die nasionale vlag in die skildhoek. |
Sluit