Vlag van die Verenigde Arabiese Emirate
vlag / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van die Verenigde Arabiese Emirate is op 2 Desember 1971 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n vertikale rooi baan aan die vlagpaalkant met drie horisontale bane in, van bo na onder, wit, rooi en groen.
Kitsfeite Gebruik, Verhouding ...
Gebruik | Nasionale vlag en vaandel |
---|---|
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 2 Desember 1971[1] |
Ontwerp | ’n Vertikale rooi baan aan die vlagpaalkant met drie horisontale bane in, van bo na onder, groen, wit en swart. |
Sluit